Legislation

Institusionele Statuut van Unisa

Hierdie Institusionele Statuut, onderhewig aan Artikel 33 van die Wet op Hoër Onderwys 1997 (Wet 101 van 1997), soos gewysig, gee uitvoering aan enige aangeleentheid wat nie uitdruklik in die Wet op Hoër Onderwys voorgeskryf word nie. Hierdie Institusionele Statuut is op 3 Februarie 2006 gepromulgeer.

Hierdie Institusionele Statuut vervang die Standaard Institusionele Statuut, wat in werking was voor die promulgering van die Institusionele Statuut. Die Institusionele Statuut kan HIER gevind word (PDF).

Die volgende wysigings aan die Institusionele Statuut (IS) is beskikbaar (PDF):

  • Wysiging van IS wat in Staatskoerant No 31170 (2008) gepubliseer is
  • Wysiging van IS wat in Staatskoerant No 36006 (2012) gepubliseer is

Last modified: Mon Aug 07 16:42:05 SAST 2023